Brunsvigia | |
---|---|
Brunsvigia josephinae | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Brunsvigia Heist., 1755 |
Spesies | |
Brunsvigia (kandelaarblomme) is 'n genus met negentien spesies[1] van geofiete in die familie Amaryllidaceae. Hulle is hoofsaaklik inheems in Oos-Afrika en Suider-Afrika.