Pienkmaartblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Brunsvigia |
Spesie: | B. bosmaniae
|
Binomiale naam | |
Brunsvigia bosmaniae F.M.Leight., (1932)
| |
Sinonieme | |
|
Die pienkmaartblom (Brunsvigia bosmaniae) is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is inheems in Namibië, die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit staan ook as die Maartblom bekend.