Caesia | |
---|---|
![]() | |
Caesia parviflora | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Hemerocallidoideae |
Genus: | Caesia R.Br |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Caesia is 'n genus in die familie Asphodelaceae en subfamilie Hemerocallidoideae.
Die genus is vernoem na Federico Cesi (1585-1630), 'n Italiaanse wetenskaplike.
Daar is veertien spesies wat tot die genus hoort:[1]