Land | Kuba
|
Oppervlakte | 15 413,82 vk km
|
Bevolking (2010)[1] | 782 458
|
Bevolkingsdigtheid | 51 / vk km
|
Hoofstad | Camagüey |
Camagüey is die grootste provinsie in Kuba met 'n oppervlakte van ongeveer 15 400 vk km. Die provinsie se hoofstad, Camagüey, het vandag sowat 320 duisend inwoners.