Cameron Richardson

Cameron Richardson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 September 1979 (1979-09-11) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1994–nou (actress)
2004-nou (model)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cameron Richardson (gebore 11 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Supercross (2005), The Good Humor Man (2005), Open Water 2: Adrift (2006), en Alvin and the Chipmunks (2007).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2002: Frank McKlusky, C.I.
  • 2005: Supercross
  • 2005: The Good Humor Man
  • 2006: Open Water 2: Adrift
  • 2007: Alvin and the Chipmunks
  • 2010: Wreckage
  • 2010: Hard Breakers
  • 2013: Holy Ghost People
  • 2013: The Jogger
  • 2014: 10.0 Earthquake
  • 2015: The Evil Gene
  • 2017: Flashburn
  • Something About Her

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2000: Cover Me: Based on the True Life of an FBI Family
  • 2005: Point Pleasant
  • 2007: 12 Miles of Bad Road

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2011: The Indestructible Jimmy Brown
  • 2012: Inland Empire
  • 2016: Honeymoon From Hell
  • 2017: Bridal Boot Camp

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]