Camila Mendes | |
![]() | |
Geboortenaam | Camila Carraro Mendes |
---|---|
Geboorte | 29 Junie 1994 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2017–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Camila Mendes (gebore 29 Junie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The New Romantic (2018), The Stand-In (2018), en Coyote Lake, en in die televisiereeks Riverdale (2016).