Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Camilla Stroem Henriksen | |
Geboorte | 9 Januarie 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Noors |
Beroep(e) | Regisseuse, aktrise, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Camilla Stroem Henriksen (gebore 9 Januarie 1968) is 'n Noorse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Handful of Time (1989), Weekend (1998), en Phoenix (2018), en in die televisiereeks Occupied (2015).