Cannes-rolprentfees 1975
| ||
Datum | 9-23 Mei 1975 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 22 in kompetisie 13 kortprente | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | A Happy Divorce | |
Afsluitingsfliek | Tommy | |
Palme d'Or | Chronicle of the Years of Fire (Chronique des Années de Braise) |
Die 28ste Cannes-rolprentfees is van 9-23 Mei 1975 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan Chronicle of the Years of Fire (Chronique des Années de Braise) deur Mohammed Lakhdar-Hamina.[1][2]
Die fees is geopen met A Happy Divorce (Un Divorce heureux) deur Henning Carlsen[3][4] en afgesluit met Tommy deur Ken Russell.[5] Die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau was die president van die jurie.
In 1975 is ’n nuwe, niemededingende afdeling, "Les Yeux fertiles", ingestel. Saam met die afdelings "L'Air du temps" en "Le Passé composé" van die volgende twee jaar het dit in 1978 "Un Certain Regard" gevorm.[6][7]
Van die mense en prente wat in 1975 pryse ontvang het, is:[8]
Kortprente