![]()
| ||
Datum | 13-27 Mei 1981 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 15 (In Kompetisie) 14 (Un Certain Regard) 13 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Afsluitingsfliek | Honeysuckle Rose | |
Palme d'Or | Man of Iron (Człowiek z żelaza) |
Die 34ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-27 Mei 1981 gehou. Die Franse regisseur en draaiboekskrywer Jacques Deray was die voorsitter van die jurie. Altesaam 42 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Die Poolse rolprent Man of Iron (Człowiek z żelaza) van die regisseur Andrzej Wajda het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is afgesluit met Honeysuckle Rose van die regisseur Jerry Schatzberg.[3]
Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Man of Iron (Człowiek z żelaza) | Andrzej Wajda | Pole |
Grand Prix | Light Years Away (Les Années lumière) | Alain Tanner | Switserland |
Caméra d'Or | Desperado City | Vadim Glowna | Wes-Duitsland |
Kortfilm-Palme d'Or | Moto Perpetuo | Béla Vajda | Hongarye |
Beste kunsbydrae | Excalibur | John Boorman | Brittanje |
Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste draaiboek | István Szabó | Mephisto | Hongarye |
Beste akteur | Ugo Tognazzi | Tragedy of a Ridiculous Man (La tragedia di un uomo ridicolo) | Italië |
Beste aktrise | Isabelle Adjani |
Quartet, Possession | Brittanje, Frankryk |
Tegniese Grand Prix | (klankgehalte) | Les Uns et les Autres | Frankryk |