Cannes-rolprentfees 1994

  Cannes-rolprentfees 1994 

Datum 12-23 Mei 1994
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Jeanne Moreau
Getal prente  23 (In Kompetisie)
21 (Un Certain Regard)
8 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  The Hudsucker Proxy
Afsluitingsfliek  Serial Mom
Palme d'Or  Pulp Fiction

Die 47ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 12-23 Mei 1994 gehou. Die Amerikaanse akteur en regisseur Clint Eastwood was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 52 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

Die Amerikaanse rolprent Pulp Fiction van die regisseur Quentin Tarantino het die Palme d'Or gewen.[1][2][3] Die fees is geopen met Joel Coen se The Hudsucker Proxy en afgesluit met Serial Mom van John Waters.[4][5][6]

Belangrikste fliekpryse

[wysig | wysig bron]
Clint Eastwood (voorsitter van die jurie).
Quentin Tarantino (Palme d'Or).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or Pulp Fiction Quentin Tarantino VSA
Grand Prix To Live (Huozhe)
Burnt by the Sun (Oetomljonnje solntsem)
Zhang Yimou
Nikita Mikhalkov
China
Rusland, Frankryk
Caméra d'Or Coming to Terms with the Dead
(Petits arrangements avec les morts)
Pascale Ferran Frankryk
Jurieprys Queen Margot (La Reine Margot) Patrice Chéreau Frankryk
Kortfilm-Palme d'Or El héroe Carlos Carrera Mexiko

Ander pryse

[wysig | wysig bron]
Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Nanni Moretti Caro diario Italië, Frankryk
Beste draaiboek Michel Blanc Grosse Fatigue Frankryk
Beste akteur Ge You To Live (Huozhe) China
Beste aktrise Virna Lisi Queen Margot (La Reine Margot) Frankryk

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Cannes' conclusion gives Eastwood a break, American filmmakers accolades" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  2. Turan, Kenneth (24 Mei 1994). "Surprise Pick: 'Pulp Fiction' : Cannes report: Quentin Tarantino's film is the third movie about the underbelly of American life to win the Palme d'Or in the last six years". Los Angeles Times. Besoek op 10 Desember 2013.
  3. Maslin, Janet (23 September 1994). "Film Festival Review: Pulp Fiction; Quentin Tarantino's Wild Ride On Life's Dangerous Road". The New York Times. Besoek op 10 Desember 2013.
  4. "Great Cannes Openers" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
  5. "Fewer American films in Cannes competition" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
  6. Maslin, Janet (24 Mei 1994). "A Dark Comedy Wins at Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2019. Besoek op 10 Desember 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]