![]()
| ||
Datum | 9-20 Mei 1996 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Aanbieder | Sabine Azéma | |
Getal prente | 22 (In Kompetisie) 25 (Un Certain Regard) 14 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Ridicule | |
Afsluitingsfliek | Flirting with Disaster | |
Palme d'Or | Secrets & Lies |
Die 49ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1996 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Francis Ford Coppola was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise en regisseur Sabine Azéma het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 61 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.
Die Britse rolprent Secrets & Lies van die regisseur Mike Leigh het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Patrice Leconte se Ridicule[3][4] en afgesluit met Flirting with Disaster van David O. Russell.[5][6]
Prys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Secrets & Lies | Mike Leigh | Brittanje |
Grand Prix | Breaking the Waves | Lars von Trier | Denemarke |
Caméra d'Or | Love Serenade | Shirley Barrett | Australië |
Jurieprys | Crash | David Cronenberg | Kanada |
Kortfilm-Palme d'Or | Wind (Szél) | Marcell Iványi | Hongarye |
Prys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Joel Coen | Fargo | VSA |
Beste draaiboek | Jacques Audiard, Alain Le Henry | A Self Made Hero (Un héros très discret) | Frankryk |
Beste akteur | Daniel Auteuil, Pascal Duquenne | The Eighth Day (Le huitième jour) | België |
Beste aktrise | Brenda Blethyn | Secrets & Lies | Brittanje |