Carabobo

Vlag van Carabobo.
Monument van Carabobo
Ligging van Caraboda in Venezuela.

Carabobo is een van die state van Venezuela. Die hoofstad van Carabobo is Valencia. Hierdie staat is ongeveer twee ure (met 'n voertuig) wes van die land se hoofstad Caracas geleë.