| |||||
Carl Wegner in 2019 | |||||
Volle naam | Carl August Wegner | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 7 Februarie 1991 | ||||
Geboorteplek | Ficksburg, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 2,01 m | ||||
Massa | 117 kg | ||||
Skool | Grey-kollege, Bloemfontein | ||||
Universiteit | Sentrale Universiteit van Tegnologie | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012 | SUT Ixias | 6 | (0) | ||
korrek soos op 18 Februarie 2015. | |||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2014 | Stade Français | 10 | (0) | ||
korrek soos op 18 Februarie 2015. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012, 2014– | Vrystaat | 22 | (0) | ||
korrek soos op 17 Mei 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014– | Cheetahs | 16 | (10) | ||
korrek soos op 17 Junie 2015. |
Carl Wegner (* 7 Februarie 1991, Ficksburg) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in die Superrugbyreeks vir die Cheetahs, en in die Curriebeker vir die Vrystaat Cheetahs op slot speel.
In 2009 is Wegner by die Suid-Afrikaanse skolespan ingesluit en in 2011 het hy die Suid-Afrikaanse o/20-span verteenwoordig. Wegner het aan die einde van 2012[1] by die Franse klub Stade Français aangesluit, maar aan die einde van die 2013-14-seisoen teruggekeer Bloemfontein toe nadat hy ’n kontrak met die Vrystaatse Rugbyunie onderteken het wat hom tot einde 2015 sou kontrakteer.