Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carlos Alazraqui | |
![]() | |
Alazraqui in 2019
| |
Geboortenaam | Carlos Jaime Alazraqui |
---|---|
Alias | Carlos Jaime Alazraqui |
Geboorte | 20 Julie 1962 Yonkers, New York |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Akteur, komediant |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Webwerf | www |
Toekennings | Oscar |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carlos Jaime Alazraqui is 'n Amerikaanse akteur en komediant. Hy is veral bekend vir sy rol as Deputy James Garcia in die TV-komedie Reno 911! en as die stem van die chihuahua in die Taco Bell-restaurant se TV-advertensie.