Carol Burns (29 Oktober 1947 – 21 Desember 2015) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Mango Tree (1977) en Strikebound (1984), en in die televisiereekse Prisoner (1979) en Blue Heelers (1994).
- 1977: The Mango Tree
- 1981: Bad Blood
- 1983: Dusty
- 1984: Strikebound
- 1978: Run from the Morning
- 1979: Prisoner
- 1994: Blue Heelers
- 2003: (S)truth
- 2006: Where Are They Now
- 1979: The Dolebludgers
- 1980: Bedfellows
- 1990: The Great Escape
- 2005: Jack Thompson Discusses 'Bad Blood'