Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carol Speed | |
Geboortenaam | Carolyn Ann Stewart |
---|---|
Geboorte | 14 Maart 1945 Bakersfield, Kalifornië, Verenigde State |
Sterfte | 21 Januarie 2022 (op 76) Muscogee, Oklahoma, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1969-1989; 2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carol Speed (14 Maart 1945-21 Januarie 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Bird Cage (1972), The New Centurions (1972), Abby (1974), en Disco Godfather (1979).