Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carol Wayne | |
Geboorte | 6 September 1942 |
---|---|
Sterfte | 13 Januarie 1985 (op 42) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1966–1985 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carol Wayne (6 September 1942 – 13 Januarie 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Party (1968) en in die televisiereekse I Spy (1965), I Dream of Jeannie (1965), en Mannix (1967).