Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carrie Kei Heim | |
Geboortenaam | Carrie Kei Heim |
---|---|
Geboorte | 7 Desember 1973 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carrie Kei Heim (gebore 7 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Santa Claus: The Movie (1985).