Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chai Hansen | |
Geboortenaam | Chai Romruen |
---|---|
Geboorte | 8 Februarie 1989 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chai Hansen (gebore 8 Februarie 1989) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dead Moon Circus (2012) en in die televisiereekse Mako Mermaids (2013), The 100 (2014), en We Were Tomorrow (2018).