Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Bennett | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Bennett (11 Maart 1889 – 15 Februarie 1943) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tillie's Punctured Romance (1914), America (1924), en Treasure Island (1934).