Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Chun | |
Geboorte | 28 Februarie 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Chun (gebore 28 Februarie 1967) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beverly Hills Cop III (1994), Dumb and Dumber (1994), en Next (2007), en in die televisiereeks Scrubs (2001).