Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Cyphers | |
Geboorte | 28 Julie 1939 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Cyphers (gebore 28 Julie 1939) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Assault on Precinct 13 (1976), Halloween (1978), The Fog (1980), en Major League (1989).