Charles Grant | |
Voorsitter van die Raad vir Handel
| |
Ampstermyn 4 September 1827 – 11 Junie 1828 | |
Monarg | George IV |
---|---|
Eerste minister | F. J. Robinson Arthur Wellesley |
Voorafgegaan deur | William Huskisson |
Opgevolg deur | William Vesey-FitzGeraldn |
Staatsekretaris vir Oorlog en Kolonies
| |
Ampstermyn 18 April 1835 – 20 Februarie 1839 | |
Monarg | William IV Victoria |
Eerste minister | William Lamb |
Voorafgegaan deur | George Hamilton-Gordon |
Opgevolg deur | Constantine Phipps |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 26 Oktober 1778 |
Sterf | 23 April 1866 |
Politieke party | Tory Whig |
Alma mater | Magdalene College, Cambridge |
Charles Grant Glenelg (1778 - 1866) was 'n Britse Minister van Kolonies. Hy is gebore in Kidderpore, Wes-Bengale in Indië. Gedurende 1835 word hy Lord Glenelg. Hy het 'n swak beleid in Suid-Afrika gevolg en het die bufferstaat Die provinsie van Koningin Adelaide aan die Xhosas terug gegee. Dit was een van die hoofoorsake van die Groot Trek. Hy bedank in 1839 en sterf in Cannes in 1866.