Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Pierce | |
Geboorte | 14 Julie 1926 |
---|---|
Sterfte | 31 Mei 1999 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Pierce (14 Julie 1926 – 31 Mei 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rabbit Test (1978), Torch Song Trilogy (1988), en The Butcher's Wife (1991), en in die televisiereeks Madame's Place (1982).