Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Starrett | |
![]() | |
Geboorte | 28 Maart 1903 |
---|---|
Sterfte | 22 Maart 1986 (op 82) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1926–1952 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Starrett (28 Maart 1903 – 22 Maart 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Our Betters (1933), Texas Panhandle (1945), Two-Fisted Stranger (1946), en The Fighting Frontiersman (1946).