Charlie Hebdo | |
---|---|
| |
Redakteur | Gérard Biard |
Kategorieë | Satire |
Frekwensie | Weekliks |
Jaar gestig | 1970[1] |
Eerste uitgawe | |
Land | Frankryk |
Webwerf | www |
Charlie Hebdo (Frans vir Charlie Weekliks) is 'n Franse satirese weeklikse tydskrif,[2] met strokiesprente,[3] berigte, polemiek en grappies.
Die tydskrif was die teiken van twee terreuraanvalle, in 2011 en 2015. Albei is vermoedelik in reaksie op 'n aantal omstrede spotprente van die profeet Mohammed wat gepubliseer is. In die tweede van hierdie aanvalle is 12 mense dood, insluitend die uitgewer Charb en verskeie ander prominente spotprentkunstenaars.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Charlie Hebdo. |