Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
William Clyde Elliott II, beter bekend as Chase Elliott, (gebore in Dawsonville, Georgia, 28 November 1995) is 'n Amerikaanse professionele motorjaer wat tans aan die NASCAR Cup-reeks deelneem deur in die Hendrick Motorsportspan te jaag vir Chevrolet Camaro ZL1 1LE nommer # 9 geborg deur NAPA Auto Parts.