Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Sakse |
Koördinate | 50°50′N 12°55′O / 50.833°N 12.917°O |
Stigting | 12de eeu |
Oppervlak: | |
- Totaal | 220,85 vk km |
Hoogte bo seevlak | 296 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Maart 2011) | 243 004[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 100/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Burgemeesteres | Barbara Ludwig (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.chemnitz.de |
Chemnitz [ˈkʰɛmnɪʦ] (1953–1990: Karl-Marx-Stadt) is 'n Duitse stad met 243 004 inwoners aan die Chemnitz-rivier. Chemnitz is ná Dresden en Leipzig die derde grootste stad van die deelstaat Sakse. Die stedelike agglomerasie van Chemnitz-Zwickau is die negende grootste in Duitsland.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chemnitz. |