Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chen Zihe (Sjinees: 子 荷; gebore 29 Februarie 1968) is 'n vroulike Chinese tafeltennisspeler.[1] Sy het 'n silwermedalje by die 1992-Olimpiese Spele in die vroue se dubbelspel, saam met Gao Jun gewen.[2]