| |||||
Cheslin Kolbe in 2017 | |||||
Geboortedatum | 28 Oktober 1993 | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboorteplek | Kraaifontein, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,71 m | ||||
Massa | 80 kg | ||||
Skool | Hoërskool Brackenfell, Kaapstad | ||||
Vername familie | Wayde van Niekerk (neef) | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017-2021 2021–2023 2023- |
Toulouse Toulon Tokyo Sungoliath |
82 17 0 |
(172) (30) (0) | ||
korrek soos op 30 Desember 2023. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2017 | Westelike Provinsie | 46 | (65) | ||
korrek soos op 30 November 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2017 | Stormers | 49 | (74) | ||
korrek soos op 30 November 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013 2018- |
Junior Bokke Suid-Afrika |
5 31 |
(10) (91) | ||
korrek soos op 1 November 2023. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2015–2016 | Suid-Afrika | (30 weds.) | |||
korrek soos op 26 Junie 2022. |
Cheslin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is 'n rugbyspeler wat tot in 2017 vir die Stormers in Superrugby gespeel het, en mees onlangs vir Tokyo Sungoliath in Japan speel.[1] Sy gewone posisie is vleuel of heelagter. Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2019 en 2023.
Hy matrikuleer aan Hoërskool Brackenfell in Kaapstad, Suid-Afrika.[2][3]
Kolbe is die neef van die Suid-Afrikaanse naelloper Wayde van Niekerk wat in die 200 m en 400 m naellope kompeteer.[4]