Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chic Johnson | |
Geboorte | 15 Maart 1891 |
---|---|
Sterfte | 28 Februarie 1962 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chic Johnson (15 Maart 1891 – 28 Februarie 1962) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 50 Million Frenchmen (1931), Hellzapoppin' (1941), Crazy House (1943), en Ghost Catchers (1944).