Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chris Noel | |
Geboorte | 2 Julie 1941 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1963–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chris Noel (gebore 2 Julie 1941) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Soldier in the Rain (1963) en in die televisiereekse Pistols 'n' Petticoats (1966) en B.L. Stryker (1989).