Christina Chang (gebore 29 Junie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 28 Days (2000) en Live Free or Die Hard (2007), en in die televisiereekse 24 (2001) en No Ordinary Family (2010).
- 1998: Brother Tied
- 2000: 28 Days
- 2007: Live Free or Die Hard
- 2011: Almost Perfect
- 1994: Globe Trekker
- 2001: 24
- 2002: Girls Club
- 2003: Dragnet
- 2006: Women in Law
- 2007: Union Jackass
- 2010: No Ordinary Family
- 2017: The Good Doctor
- 2005: Breadwinners
- 2008: Man of Your Dreams
- 2015: The Advocate
- 2007: Live Free or Die Hard Gag Reel