Christina Moore (gebore 12 April 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Without a Paddle (2004) en Delta Farce (2007), en in die televisiereekse True Blood (2008) en Mr. Student Body President (2016).
- 1998: Second Skin
- 2004: Without a Paddle
- 2007: Delta Farce
- 2017: Searching for Fortune
- 2017: Running Wild
- 2017: Pray for Rain
- 2017: Stuck
- 2018: Dirt
- 2018: Motocross
- 2018: Lady Driver
- American Fighter
- Roped
- 1998: Hyperion Bay
- 2005: The Bad Girl's Guide
- 2005: Hot Properties
- 2008: True Blood
- 2009: Hawthorne
- 2016: Mr. Student Body President
- 2017: Marlon