Christine Bottomley | |
Geboorte | 27 April 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christine Bottomley (gebore 27 April 1979) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Arbor (2010) en in die televisiereekse The End of the F***ing World (2017) en Hard Sun (2018).