Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christine Delaroche | |
Geboorte | 24 Mei 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Frans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1965–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christine Delaroche (gebore 24 Mei 1944) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Un monde nouveau (1966) en The Defector (1966).