Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christopher Murray | |
Geboorte | 19 Maart 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christopher Murray (gebore 19 Maart 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Just Cause (1995) en in die televisiereekse Zoey 101 (2005), Parks and Recreation (2009), en Aquarius (2015).