Chromiet

Chromiet
 
Chromiet 
Formule FeCr2O4 
Onsuiwerhede Mg, Mn, Zn, Al, Ti  
Kleur swart 
Streep bruin 
Glans vetterig, metallies 
Hardheid 5,5 (Mohs) 
Kristalsisteem kubies 
Ruimtegroep Fd3
Strukturbericht-kode H1₁ 
Nommer 227 
Eenheidsel a = 8.344 Å[1] 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Chromiet is 'n kubiese mineraal met formule FeCr2O4. Dit is die belangrikste chroomerts en word ook in Suid-Afrika aangetref as hoofbestanddeel van die gesteente chromitiet.

Chromiet het die spinelstruktuur en kan mengkristalreekse vorm met magnesiochromiet, magnetiet en herciniet wat almal dieselfde kristalstruktuur het.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "mindat 1036" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020.