Chrysocoma | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Tribus: | Astereae |
Genus: | Chrysocoma L., (1753) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Chrysocoma (bitterbosse) is 'n genus van struike in die Asteraceae familie. Die genus is inheems aan Suider-Afrika en Jemen.
Daar is 22 spesies wat tot die genus hoort en agt is deel van die fynbos:[1]