![]() | |
Land | ![]() |
Oppervlakte | 4 186,60 vk km
|
Bevolking (2010)[1] | 405 481
|
Bevolkingsdigtheid | 97 / vk km
|
Hoofstad | Cienfuegos |
Cienfuegos is 'n provinsie in Kuba met ongeveer 400 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, Cienfuegos, het vandag 'n bevolking van 164 duisend inwoners.