Cirrhitidae | |
---|---|
![]() | |
Cirrhitus pinnulatus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Cirrhitidae
|
Genera | |
Amblycirrhitus |
Die Valkvisse (Cirrhitidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is nege genera met minstens vyf en dertig spesies in die familie. Tien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Die familie word 8 – 28 cm groot en beskik oor geen swemblaas nie. Hulle kom voor by koraalriwwe en eet skaaldiere, vis en plankton.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Cirrhitidae. |