Citroën M35 | |
---|---|
Vervaardiger: | Citroën |
Produksie: | 1969–1971 |
Bakwerkstyle: | voorenjin, voorwieldryf koepee |
Motor: | Comotor 995 cm3 enkelrotor |
Voorgangers: | Geen |
opvolgers: | Geen |
Mededingers: | Geen |
Aantal vervaardig: | 267 |
Die Citroën M35 was 'n koepeemotor ontleen aan die Ami 8, en toegerus met 'n Wankelenjin en 'n hidropneumatiese veerstelsel. Die bakwerk is deur Heuliez vervaardig van 1969 tot 1971. Die enjin is verskaf deur 'n maatskappy wat in 1967 deur NSU en Citroën gevorm is genaamd Comotor.
Citroën
|
|||
In produksie: Berlingo • C1 • C3 • C4 • C4 Cactus • C5 • DS3 • DS 4 • DS 5 • C-Elysée • Jumpy • Jumper • C-Triomphe
|
|||
Histories: Tipe A • C2 • 2CV • Acadiane • Ami 6 • Ami 8 • Ami Super • Axel • AX • BX • CX • C25 • C35 • Dyane • DS • ID • Evasion • GSA • H Van • LN • LNA • M35 • Rosalie • Saxo • SM • Traction Avant • TUB • Visa • XM • Xantia • Xsara • ZX | |||
Wysig hierdie sjabloon |