Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Clay Tanner | |
Geboorte | 3 Februarie 1931 |
---|---|
Sterfte | 22 Desember 2002 (op 71) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clay Tanner (3 Februarie 1931 – 22 Desember 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gravy Train (1974), The Outlaw Josey Wales (1976), en A Small Town in Texas (1976), en in die televisiereeks Kung Fu (1972).