Clayton LeBouef

Clayton LeBouef
Geboorte 12 November 1954 (1954-11-12) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clayton LeBouef (gebore 12 November 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Meteor Man (1993) en in die televisiereekse Homicide: Life on the Street (1993) en The Wire (2002).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1993: The Meteor Man

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1993: Homicide: Life on the Street
  • 2002: The Wire

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]