Cliffortia | |
---|---|
Cliffortia ruscifolia, te Gifberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Subfamilie: | Rosoideae |
Tribus: | Sanguisorbeae |
Subtribus: | Sanguisorbinae |
Genus: | Cliffortia L. |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Cliffortia, of Kaaproos is 'n genus van plante in die Rosaceae familie, met 122 bekende spesies. Dit kom voor in suider Afrika, veral in die Kaapse floraryk waar 122 van die spesies voorkom, 109 van wie endemies is aan die Kaapse floraryk.[1][2]
Daar is 122 spesies wat aan die genus behoort:[3]