Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Colin Higgins | |
Geboorte | 28 Julie 1941 |
---|---|
Sterfte | 5 Augustus 1988 (op 47) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1971–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Colin Higgins (28 Julie 1941 – 5 Augustus 1988) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Harold and Maude (1971), Silver Streak (1976), Foul Play (1978), en 9 to 5 (1980).