Conophytum pellucidum

Bruintandjies
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Conophytum
Spesie:
C. pellucidum
Binomiale naam
Conophytum pellucidum
Schwantes, (1927)
Sinonieme
  • Mesembryanthemum pellucidum (Schwantes) N.E.Br.

Die bruintandjies (Conophytum pellucidum) is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in Namakwaland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 8,241 km² is deel van die fynbos, Nama-Karoo en Sukkulente Karoo-ekostreke. Die spesie se getalle het verminder weens onwettige versameling en die bedreiging word groter.

Infraspesies

[wysig | wysig bron]

Die plant het ses infraspesies:

  • Conophytum pellucidum subsp. cupreatum (Tischer) S.A.Hammer
  • Conophytum pellucidum var. lilianum (Littlew.) S.A.Hammer
  • Conophytum pellucidum var. neohallii S.A.Hammer
  • Conophytum pellucidum subsp. pellucidum
  • Conophytum pellucidum subsp. saueri S.A.Hammer & Smale
  • Conophytum pellucidum var. terrestre (Tischer) S.A.Hammer

Bronne

[wysig | wysig bron]