Conophytum stephanii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Conophytum |
Spesie: | C. stephanii
|
Binomiale naam | |
Conophytum stephanii Schwantes, (1929)
|
Conophytum stephanii is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 20 km² en word bedreig word deur onwettige versamelaars wat dit verkoop op die internasionale mark.
Die plant het twee subspesies: