Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Craig McGinlay | |
![]() | |
Geboorte | 31 Maart 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2014–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Craig McGinlay (gebore 31 Maart 1986) is 'n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King Arthur: Legend of the Sword (2017) en Tellurian, en in die televisiereeks Knightfall (2017).