Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Craig Wasson | |
Geboorte | 15 Maart 1954 Ontario, Oregon, Verenigde State |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Craig Wasson (gebore 15 Maart 1954) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Friends (1981), Body Double (1984), A Nightmare on Elm Street 3: Dream Warriors (1987), en Malcolm X (1992).